Tel 021 862 0350
Faks 021 862 7852
Jan van Riebeeck Weg 45
Paarl 7646
Kliek vir aanwysings
Maan - Vry
08h00-18h00
Sat
08h00-12h00
Son
(slegs noodgevalle)
08h00 - 10h00
Dr. J.H. Viljoen
MBChB, DBG
Algemene Praktisyn & Beroepsgeneeskundige Praktisyn
Dr. E. Jordaan
MBChB
Algemene Praktisyn
Dr. A. Spreeth
MBChB
Algemene Praktisyn
uitvoer van risiko bepalings
die beplanning en implementering van mediese siftings programme
die beplanning en implementering van biologiese moniterings programme
uitvoer van mediese evaluerings
dien as 'n mentor vir beroepsgesondheid verpleegsters of ander gesondheidswerkers
bemagtig beroepsgesondheid veleegsters om aktiwiteite uit te voer
opstel van behandelingsprotokolle vir gebruik deur beroepsgesondheid verpleegsters
die beplanning en implementering van noodsorg stelsels
spesialis verwysings
help met die beplanning van gesondheidsvoorligtings programme
lewer advies oor die beplanning en organisering van skofte en werk
fasilitering van die rehabilitasie van werkers met ingekorte funksie in die werkplek
beroepsgesondheid mediesgeregtelike dienste (veral in verband met ongeskiktheid)
help met die bestuur van beroepsgesondheid dienste
help met die opstel van beroepsgesondheid verwante beleide
gesondheidsbevordering
prim�re gesondheidsorg wanneer toepaslik
longfunksie toetsing
oudiometriese toetsing (basislyn, siftings en uitdienstredings)
gesondheids ondersoeke
siftings ondersoeke
laboratoriumtoetse
dermatologiese sorg en behandeling
cryoterapie
minor buitepasi�nte chirurgie
swangerskap toetsing
nebulisasies
gesondheidsbevordering
siekte voorkoming
gesondheid instandhouding
berading
pasi�nte voorligting
diagnose en behandeling van akute en kroniese siektes